Uitreike  I  Omgee

Omdat geloof nie sonder werke kan bestaan nie,
is uitreike 'n groot deel
van die hart van Eden Gemeente.

Ons ervaring oor dekades is dat mense se nood meer effektief aangespreek word in samewerking met bekwame organisasies
in hulle spesialiteitsrigting.
daarom
werk ons nie in isolasie nie
maar bou verhoudings

ONS FOKUS EN PROJEKTE

Omdat ons op die langtermyn 'n verskil wil maak in ons land
fokus ons hoofsaaklik op kinders.

DIE GROOT BEHOEFTES
wat ons identifiseer is
voeding
winterklerasie
skoolklere
skooltasse, boeke en skryfbehoeftes
studiebeurse


Om hierdie behoeftes aan te spreek het ons die volgende
PROJEKTE

Voedselhulp

(deurlopend)

Village Projek

(deurlopend)

Môreson Kinderhuis

(deurlopend)

Pak 'n Tas Projek

(jaarliks)

Winterkinders Projek

(jaarliks)

Angels' Breakfast

(jaarliks)

Ons vat hande met die volgende organisasies