Angels' Breakfast

Elke jaar hou Eden Gemeente 'n kinderpartytjie vir ongeveer 300 arm kinders. Die meeste van hierdie kinders het nog nooit enige geskenk ontvang of partytjie bygewoon nie. Dit gee ons die geleentheid om hulle harte te wen en ook die saad van die Evangelie te saai.

Vir finansiële ondersteuning merk jou bydrae met: Angels' Breakfast