Voedselhulp

Ons voorsien maandeliks kruideniersware vir arm gesinne. In die proses monitor ons ook hulle welsynsituasie.

Vir finansiële ondersteuning merk jou bydrae met: Voedselhulp