Gemeentelewe

Hierdie is  die plek waar die pastorale span en aanvullende dienste gereed is om jou te ondersteun in jou reis.  Kliek op een van die volgende skakels en maak kontak met ons.   As jy behoefte het aan 'n gesprek is Eden Gemeente se  gespreksentrum hier om met jou te reis of deur in-persoon gesprek is of digitaal, kliek op Boek 'n Gesprek