Winterkinders Projek

Ons omgewing is nat en koud in die wintermaande. Ons help om siekte en ontbering te beperk. Sommige kinders se enigste beskerming teen die winterkoue is dit wat Eden Gemeente vir hulle gee.

Elke winter voorsien ons vir ongeveer 400 kinders
Warm klere en Komberse


Vir finansiële ondersteuning merk jou bydrae met: Winterkinders