Preek: Sacrificium: Die reis van Opoffering
Feb 11, 2024 • Gerhard de Jager
Die grootste opoffering in die geskiedenis het gebeur sodat ek kan leef met die wete dat daar ALTYD iets groter besig is om te gebeur wat ek nie kan sien nie, en DAAROM KAN EK HOM VERTROU, en ‘n lewe leef van opoffering.